Audouinia capitata

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Basterheide
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Bruniales
Familie: Bruniaceae
Genus: Audouinia
Spesie:
A. capitata
Binomiale naam
Audouinia capitata
(L.) Brongn.., (1826)
Sinonieme
  • Diosma capitata L.
  • Pavinda capensis Retz. ex Steud.

Die basterheide (Audouinia capitata) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Kaappunt tot by Caledon Die spesie en is deel van die fynbos en word as seldsaam beskou.

Bronne[wysig | wysig bron]